Wie is Lexica Taaldienste?

Lexica Taaldienste is my passie. Ek doen vertaling, teksredaksie en skryfwerk met aandag aan uitmuntende taalgebruik, presiesheid en goeie leesbaarheid.

Ek werk tans in Afrikaans en Engels, maar kan u help met ander taalkombinasies deur my netwerk van diensverskaffers.

Ek is ’n lid van die Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut en geniet hulle akkreditasie vir Engels-Afrikaanse vertaling.

 

Salomé Smith

Eienaar: Lexica Taaldienste

satilogo-colour

IMGP6382-2

 

 

 

 

Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut (SAVI)

SAVI oorbrug taalgrense

 

Comments are closed.