Teksredaksie en proeflees

 

Keurige taalgebruik laat jou boek, tesis, sakeverslag of artikel uitstaan en maak dit werklik professioneel. Teksredaksie behels beide die regmaak van spel- en tikfoute en verkeerde grammatika, sowel as om te kyk na die styl, samehangendheid en leesbaarheid van die hele teks.

 

Lexica doen omvattende teksredaksie, of bloot proeflees, wat jou behoeftes ook al is, in beide Engels en Afrikaans.
 

Comments are closed.